RSG Kuns

Johannesburg Internasionale Mozart Musiekfees


Listen Later

Een van die hoogtepunte op die musiekkalender in Johannesburg is die jaarlikse Internasionale Mozart Musiekfees. Terrance April gesels met Richard Cock, feesdirekteur, oor die verskillende konserte asook die kunstenaars wat sal optree.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG