RSG Kuns

Johannesburg Simfoniekoor in die Linder


Listen Later

Die Simfoniekoor van Johannesburg tree op 3 Oktober in die Linder Ouditorium op, waartydens hulle twee groot werke vir koor, soliste en orkes sal uitvoer. Terrance April gesels met die koorleier en dirigent, Richard Cock.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG