Kosmos 94.1 Landbou

Jongste oor akkerbou in Otjozondjupa


Listen Later

Die Otjozondjupa-streek word ge-ag as die kern van kommersiële akkerbou produksie. President Hage Geingob het aan die begin van die jaar ‘n beroep op boere gedoen om soveel as moontlik aan te plant om sodoende voedselsekerheid te verbeter en werkloosheid te verlig. Ons gas vanoggend is die Goewerneur van die streek James Uerikua het die jongste in die verband, ook die bystand van die Ministerie van Landbou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1