Kosmos 94.1 Landbou

Jongste oor bek- en klouseer


Listen Later

Die bek- en klouseer uitbreking noord van die veterinêre kordon duur steeds voort en bly ‘n uitdaging alhoewel die Ministerie van Landbou meen dat dit onder beheer is. Maatreëls is ‘n tydjie gelede verslap maar, die voorkoms van die siekte duur voort. Die Minister van Landbou Calle Schlettwein is ook op besoek op die oomblik aan die noorde van die land en vanoggend gesels ons met Dr Albertina Shilongo die Hoof Veeartseny Beampte in die ministerie oor die jongste....
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1