Spektrum

Jopie Coetzee vier die Paasgebeure


Listen Later

Charles van Onselen gesels met Jopie Coetzee. Sy boek “Aangeraak in die maelstrom van die Paasgebeure” is so pas omskep na ‘n luisterboek vir blindes en siggestremdes. Ons gaan met hom gesels oor sy eie getuienis en die storie agter sy boek Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit