
Sign up to save your podcasts
Or


So, meeste van ons sien akteurs op TV of die verhoog en dis die einde.
In die episode gesels Vilje Maritz oor sy pad, wat moeilik en sleg is, wat hom opgewonde maak en hoekom hy sekere besluite geneem het.
Maak dit lekker
By Marais KrugerSo, meeste van ons sien akteurs op TV of die verhoog en dis die einde.
In die episode gesels Vilje Maritz oor sy pad, wat moeilik en sleg is, wat hom opgewonde maak en hoekom hy sekere besluite geneem het.
Maak dit lekker