Jou Beroep

Jou Beroep - Make Up Artist


Listen Later

Okay, so hierdie beroep het ek al baie van gehoor, maar het nog nooit regtig verstaan wat dit behels nie, dalk omdat ek nog nooit met 'n make up artist te doen gehad het nie. Nie te min, dit was ongelooflik interessant om 'n klein bietjie van die beroep en industrie te leer ken. Wilna is 'n ongelooflike talentvolle persoon en haar energie is aansteeklik.
Geniet!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Jou BeroepBy Marais Kruger