Met Hart en Siel

Jou kind en gebed


Listen Later

Karen Swart vertel oor hoe om God in die gewone te kan raaksien. Ewald van Rensburg gesels oor ‘n splinternuwe boek vir die jeug met gebed as tema, asook ‘n oulike nuwe kinderboek oor ‘n baie spesiale skapie. Bekende predikant, jeugberader en mede-skrywer, Siegfried Louw, gesels oor jou kind en gebed. En daarna gee kunstenaar en illustreerder Alistair Ackermann ons ‘n kykie op die werk van ‘n kinderboekillustreerder. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit