Met Hart en Siel

Jou nalatenskap


Listen Later

Gevul of vervul? Narratiewe berader, Faith Durie, bring Woord wat inspireer. Hendrik Steyn van die SA Raad vir blindes vertel oor die werk wat hulle onder siggestremde persone doen en Wouter Snyman kuier in die ateljee om oor testamente en meer te gesels. Ons sluit die program af met ‘n stiltetyd-meditasie deur Milanie Vosloo. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit