#DieLeweBeginOp30

Jou ware identiteit lê in jou verhouding met God


Listen Later

Identiteit. Die wêreld probeer voorskryf wie ons is. Maar wie ons regtig is, is ’n vrou van God. Luister wat Reandi Grey sê oor waar jou identiteit werklik lê – in jou verhouding met God.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#DieLeweBeginOp30By Voelgoed Podsendings