Nadat Judas vir ons die kenmerkende gedrag en eienskappe van die valse leraars gewys het, gaan hy nou name noem. Hy gaan die maskers van hierdie godsdiens-akteurs afhaal! Die (1) ware identiteit en (2) skade van die valse leraars word vir ons ontbloot.