Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Jud. 8-10| Judas Reeks: Karaktereienskappe van valse leraars


Listen Later

Die insluipers is dromers. Judas gaan verder en gee vir ons kenmerkende karaktereienskappe van valse leraars. Hulle besoedel, verag en laster op grond van hulle eie sg. insigte, visioene en "konneksies" met die geesteswêreld. Ons kyk (1) eers na die feit dat die valse profete droom en dan (2) na die lastering van hierdie dromers.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Gereformeerde Kerk Graaff-ReinetBy Marnix Boersema

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings