Nuus

Junie se handelsbalans teken 'n surplus aan


Listen Later

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê die land se Junie handelsbalans 'n surplus van 856 miljoen Namibiese dollar beloop, 'n beduidende verbetering in vergelyking met 'n hersiene surplus van 341 miljoen dollar wat in die vorige maand aangeteken is. Woordvoerder Mirjam Shihepo het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings