Nuus

Justisie-owerhede vergader met Maxwell in Florida


Listen Later

Die Jeffrey Epstein lêers-skandaal wat Amerikaanse president Donald Trump en sy administrasie betrek eskaleer steeds. Adjunk-prokureur-generaal Todd Blanche het met Epstein se voormalige meisie en medepligtige Ghislaine Maxwell in Tallahassee in Florida ontmoet, het SkyNews se Amerikaanse vennoot NBC News berig. Maxwell dien tans 'n 20-jaar vonnis vir sekshandel en ander misdade in 'n federale gevangenis in Florida uit. SkyNews se Washington-korrespondent David Blevins.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings