
Sign up to save your podcasts
Or


In 'n klaarblyklike gefokusde poging, bespreek JW en Lelanie Taylor Swift se grensverskuiwende oombliklike album vrystelling - Folklore. Die gesprek ontspoor natuurlik en lei na 'n algemene bespreking oor die psige en atmosfeer in Hollywood, Coldplay se veelsydigheid en 947 se Anele Mdoda.
By Lelanie du PreezIn 'n klaarblyklike gefokusde poging, bespreek JW en Lelanie Taylor Swift se grensverskuiwende oombliklike album vrystelling - Folklore. Die gesprek ontspoor natuurlik en lei na 'n algemene bespreking oor die psige en atmosfeer in Hollywood, Coldplay se veelsydigheid en 947 se Anele Mdoda.

1 Listeners

2 Listeners