Waar op aarde kom "die kluts kwyt" vandaan en waarom sal jy vir iemand "in die bresse tree" as jy iemand help? Prof Gerhard verduidelik geduldig, al voel Su-an of sy die kluts kwyt is...