JJ Ellis365

Jy vra, ek antwoord


Listen Later

Ek het vir julle gevra op my social media;

Facebook/officialjjellis

Instagram @officialjjellis

dat julle vir my enigiets kon vra, en ek antwoord almal se vrae in n video. Daarby noem ek ALMAL se vrae. 


Ek gaan dit weer doen die week, so gaan na my DMs, stuur my jou vraag en gee dit die hashtag #ekvrajyantwoord sodat dit nie deurmekaar raak met my ander DMs nie. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

JJ Ellis365By JJ Ellis