Nuus

Kaapstad beleef relatief stil eerste naweek


Listen Later

Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 241 mense in hegtenis geneem en 62 929 boetes uitgereik. Die Openbare Noodkommunikasiesentrum het in 1 322 voorvalle hulp verleen, wat 28,5-persent minder is as die vorige naweek. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê data toon ook ʼn aansienlike afname in kategorieë soos aanrandingsake, motor- en voetganger-ongelukke en klagtes oor geraas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings