RSG Kuns

Kaapstad Filharmonies se herfsseisoen skop af


Listen Later

Die Kaapstad Filharmoniese Orkes se herfsseisoen begin op Donderdag 2 April 2026 in die Kaapstad Stadsaal. Terrance April het gaan inloer by hulle kantore, en met die bestuurshoof van die orkes, Adriaan Fuchs, gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG