RSG Kuns

Kaapstad Internasionale Balletkompetisie 2024


Listen Later

Die Kaapstad Internasionale Balletkompetisie lok jaarliks groot belangstelling, met dansers wat van oral af kom om deel te neem. Terrance April gesels met Dirk Badenhorst, organiseerder van die kompetisie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG