Nuus

Kaapstad kry dalk waterbeperkings later vanjaar


Listen Later

Die Stad Kaapstad sê die metro beleef nie ʼn droogte nie, maar die moontlikheid dat waterbeperkings later vanjaar ingestel kan word, raak groter. Damvlakke staan tans op net meer as 55-persent, wat sowat 19-persent laer is as dieselfde tydperk verlede jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê volgens die huidige watergebruik, kan die vlakke teen Mei tot 40-persent daal indien vanjaar se reënval gemiddeld is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings