RSG Kuns

Kaapstad Opera vier 25 jaar met Lucia di Lammermoor


Listen Later

Kaapstad Opera vier vanjaar hulle 25ste bestaansjaar, en om dit te vier bied hulle van 14 tot 23 Junie die opera, LUCIA DI LAMMERMOOR, by Kunstekaap aan. Terrance April gesels met die artistieke direkteur van Kaapstad Opera, Magdalene Minnaar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG