Kameeldoringbome vrek oor groot gedeeltes van Namibië.
Volgens verskeie plasings op Facebook is daar baie vrektes van kameeldoringbome landwyd.Van die omgewings wat genoem word is Leonardville,Dordabis, Okahandja en verskeie gedeeltes van die suide. Johan Wentzel,'n bekende plantkundige is ons gas: