Daar is breedvoerig gepraat oor Namibië en sy afhanklikheid op invoere om aan voedselsekerheid te voorsien. Daar is sommige landbou kenners wat meen dat daar nie genoeg water in die land is vir werklike selfstandigheid in kosproduksie nie, terwyl ander weer meen ons moet meer intensief boer en bronne beter benut. Piet Gouws die President van die Namibiese Landbou Unie sluit by ons aan..