Nuus

Kanada sal ook Palestynse staat erken


Listen Later

Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê sy land sal in September by die Verenigde Nasies se 80ste Algemene Vergadering die staat Palestina amptelik erken. Dis die derde G7-land wat die aankondiging maak op die hakke van Frankryk en die Verenigde Koninkryk. Carney sê Kanada is lank reeds verbind tot ʼn tweestaatoplossing van ʼn onafhanklike, lewensvatbare, soewereine Palestynse staat wat in vrede en veiligheid langs Israel bestaan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings