Nuus

Kanadese skoolskieter pleeg selfdood


Listen Later

Polisie in Kanada het die verdagte wat verantwoordelik was vir die dodelike skietery Dinsdag by die Tumbler Ridge Secondary School in Brits-Columbië, as die 18-jarige Jesse Van Rootselaar geïdentifiseer. ʼn Onderwyser en vyf leerders is dood terwyl 25 ander beseer is. Die verdagte se ma en stiefbroer is later by die gesin se woning dood aangetref. Die adjunkkommissaris van die Kanadese berede-polisie, Dwayne McDonald, sê Van Rootselaar het op die toneel selfdood gepleeg:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings