Nuus

Kankervereniging vergader vandag op jaareinde


Listen Later

Die Kankervereniging van Namibië hou sy jaarlikse vergadering vandag, die vereniging se 2025/2026 finansiële jaareinde. Die palliatiewe sorgoorde in Windhoek en Swakopmund het 'n groot gedeelte van die vereniging se fondse opgebruik sê Rolf Hansen, die vereniging se uitvoerende hoof. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die jaar wat verby is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings