Nuus

Kankervereniging vier 30 jaar


Listen Later

Die Kankervereniging van Namibië vier 30 jaar van diens met 'n spesiale fondsinsamelingsontbyt in Windhoek eerskomende Saterdag. Die bekende Suid-Afrikaanse motiveringspreker, Lanie Saam, sal die geleentheid by die FNB Namibië Krieketveldsaal lei, waar gaste 'n inspirerende boodskap van hoop en veerkragtigheid kan verwag. Die vereniging se uitvoerende hoof, Rolf Hansen, sê kaartjies kos 350 dollar per persoon en kan deur die vereniging bespreek word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings