Nuus

Kapofi sê oor VSA-vliegdekskip


Listen Later

Verdedigingminister Frans Kapofi het die parlement gerusgestel dat 'n Amerikaanse kernaangedrewe vliegdekskip wat tans langs Namibië se kus vaar, buite die land se territoriale waters bly en in ooreenstemming met internasionale maritieme reg optree. Daar word verwag dat die skip by 'n groeiende Amerikaanse vlootteenwoordigheid in die Arabiese See sal aansluit, gekoppel aan die blokkade van die Straat van Hormuz. Kapofi het in antwoord op vrae gesê dat dit nie Namibië se eksklusiewe ekonomiese sone of soewereine waters binnegegaan het nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings