Nuus

Kaptein van Engeland vroue-kriektespan ontken uittrede


Listen Later

Krieket: Die kaptein van Engeland se vrouespan, Nat Sciver-Brunt, ontken dat sy oorweeg om uit te tree en wil steeds in groot toernooie speel. Australië het Engeland gister op Lord's met sewe paaltjies verslaan om die T20-Wêreldbekertoernooi 'n rekord sewende keer te wen. Die 33-jarige Sciver-Brunt, wat die hele toernooi met 'n kuitspierbesering gesukkel het, sê die nederlaag is moeilik om te aanvaar, maar sy is uiters trots op hulle vertoning:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings