Kosmos 94.1 Landbou

Karakul-produsente onder uiterse druk


Listen Later

Aan die begin van die jaar is Swakara produsente is nog ‘n hou toegedien met die nuus dat die Kopenhagen Fur-veilingshuis in Denemarke in voorlopige likwidasie oor die volgende 24 maande geplaas is. Die industrie het tydens die inperkings ingevolge die pandemie gebuk gegaan onder talle uitdagings – en dit in ’n bedryf wat reeks ‘n nismark is. Daar was baie hoop geplaas op die veiling wat verlede week Donderdag plaasgevind het. Louisa Campbell, ‘n plaaslike Swakara produsent van Lovedale Farming gesels vanoggend oor die jongste...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1