
Sign up to save your podcasts
Or


Die CEO van Skudkuns, die Uitvoerende Beampte van Boudbewegings en die man wat die boere laat rave, klim vandag in die KARaoke-kar! 😂🔥In hierdie episode kuier ek saam met DJ Maeztro (Juandré Scholtz), die man agter treffers soos Bietjie Techno, Rooi Ribbok Ram, Dak Slat en Hoe Rave Die Boere!Ons gesels oor sy musiekloopbaan, sy grootwordjare, hoe hy van Kurt Darren sing op skool tot groot verhoë gevorder het, sy samewerking met Early B, Jaakie en ander kunstenaars, en die stories agter sy musiek.
Moenie vergeet om te LIKE, COMMENT en SUBSCRIBE vir nog KARaoke met Mariska nie!👇 Wie wil julle volgende in die KARaoke-kar sien?Volg ons:🎤 Mariska: Just Mariska🎧 Maeztro: Maeztrrro
From the publisher's feed