Nuus

Karasburg-laerskool soek jou!


Listen Later

Karasburg-laerskool vier vanjaar met groot trots 50 jaar van gehalte-onderwys, groei en gemeenskapsbou! Alle oudleerders, voormalige en huidige onderwysers, oudhoofde, ondersteuningspersoneel, beheerliggaamlede en elke persoon wat 'n bydrae gelewer het tot die geskiedenis van Karasburg-laerskool word genooi om saam die besonderse mylpaal te vier. Kosmos 94.1 Nuus het met die skoolraad se voorsitter, Ricko van Wyk gepraat, wat meer inligting het oor die vieringe.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings