Spektrum

Kayly van Wyk kyk vasberade boontoe


Listen Later

Kayly van Wyk kuier by Sanet Deysel in die ateljee. Sy moes vroeg in haar lewe hard grootword en het in Jakaranda Kinderhuis in Huis 12 by Tannie Cornelia Du Plessis ’n vastrapplek gekry. Daar was sy met liefde en geduld gelei, geleer en raakgesien, en vandag het sy groot drome vorentoe. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit