‘n Plaaslike maatskappy Tradeport Namibia het ‘n voorlegging gemaak oor die massavervoer van lewendehawe deur die Walvisbaai en Lüderitz hawens na Koewait. Die dokument is nou aangestuur vir ‘n omgewingsimpak studie. Die diere sal vanuit verskeie lande in streek na die hawe vervoer word en van daar na die Midde Ooste. Dawie Maree, Landbou ekonoom van Suid-Afrika sluit by ons aan om hieroor te gesels in ‘n landbou verband.