Na Re:vive London is ons net nog meer oortuig dat God wil hê ons moet baie meer gefokus wees op sending en evangelisasie as voorheen. Vandag se preek gaan juis hieroor.