Spesiale uitsending

Kersfees deur die oë van 'n kind


Listen Later

Haidee Muller-Isaacs het kinders gevra hoe hulle Kersfees ervaar. Sy het ‘n draai gaan maak by ‘n kerspartytjie op Groendal, Franschhoek, waar ‘n kafee-eienaar besluit het om ‘n vroeë Kersfees spesiaal vir die behoeftige kinders te hou voor sy winkel. Dit was feestelik, die kinders het aan sakresies deelgeneem, geskenkies ontvang en weggelê aan die lekkernye. In weerwil van moeilike omstandighede sien die kinders steeds Kersfees as ‘n vreugdevolle tyd.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Spesiale uitsendingBy RSG