
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie program uit RSG se argief, reis wyle Roelf Jacobs (bekend om sy geliefde Otterjasie-karakter) deur verskillende lande om te hoor wat elke land se Kerstradisies is. Daar is Kerswense in verskeie tale, tesame met die allermooiste Kersmusiek.
By RSGIn hierdie program uit RSG se argief, reis wyle Roelf Jacobs (bekend om sy geliefde Otterjasie-karakter) deur verskillende lande om te hoor wat elke land se Kerstradisies is. Daar is Kerswense in verskeie tale, tesame met die allermooiste Kersmusiek.