Christensentrum Elspark

Kersfees: God se storie


Listen Later

As jy dalk vanoggend se Kersdiens gemis het, hier is hy weer.


Die kerk is oop en jy is so welkom.


Gas spreker Pastoor Johann van Aswegen deel met ons oor Kersfees: God se storie.


Share hierdie post en nooi julle familie en vriende.


Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristensentrumElspark


Subscribe aan en luister op ons podgooi kanaal op Castbox (minder data verbruik):


https://castbox.fm/ch/2600227


Volg ons op Instagram: www.instagram.com/cs_elspark


Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - Christensentrum Elspark

FNB

Takkode: 251542

Rekening Nommer: 62660055867


Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Christensentrum ElsparkBy Johan Klopper