Kosmos 94.1

Khomas Rate Payers en Whk vergader


Listen Later

Vyf verteenwoordigers van die Khomas Rate Payers Association sal op 9 Junie direk met Stad Windhoek praat by 'n raadsvergadering. Op die agenda is onder meer die Elektrisiteitsbeheerraad en die Stad se uitsprake oor RedForce, die ouditverslag van die faktuurstelsel, die sokkerstadion in Katutura, skuldafskrywing en ander kwessies wat belastingbetalers raak. Die groep se woordvoerder, Shaun Gariseb, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1