Nuus

Khomas teken hoogste inflasie aan in Desember


Listen Later

Die inflasiekoers het in Desember 3,2 persent bereik, laer as November se 3,4 persent. Inflasie was 0,1 persent op 'n maandelikse basis, teenoor 0,0 persent die vorige maand. Teen 3,4 persent was kerninflasie marginaal hoër as die hoofkoers van 3,2 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met Petronella Namushinga gepraat, die kommunikasie beampte by die Statistieke-agentskap, wat die sonale inflasiesyfers uiteensit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings