Nuus

Khorixas-brand woed verbete voort


Listen Later

Die goewerneur van die Kunene-streek, Vipuakuje Muharukua, het ‘n dringende beroep op vrywilligers gedoen om te help om ‘n veldbrand te bestry wat sedert Donderdag in die Khorixas-omgewing woed. Die Kantoor van die Eerste Minister het aangebied om 120 vrywilligers met die Food for Work-program hiervoor te vergoed. Twee trokke vol weermaglede het laat Vrydagaand by talle bestryders op die toneel aangesluit, terwyl tussen 60 en 70 polisiemanne uit die streek op pad is. ‘n Brandweerwa en –span is uit Outjo onderweg en twee brandweermanne uit Opuwo is ook op pad. Muharukua het ook vir toerusting soos skrapers gevra:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings