SA Gemeente Londen Preke - audio

Kids Diens


Listen Later

Ons heel eerste kids diens ooit!!! Rian gebruik die beeld van popcorn om vir die kinders te verduidelik dat Jesus die een is was hul hartjies verander. Daar is ook 'n baie belangrike les te leer vir die volwassenes in die tweede helfte van die preek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn