Nuus

Kiesdrempel teenstrydig met kieserregte - GOOD


Listen Later

Die GOOD-party sê die DA se voorstel om 'n kiesdrempel in te stel om te verhoed dat kleiner partye verteenwoordiging in stadsrade kry, is 'n aantasting van die Grondwet. Die DA sê die huidige verkiesingsreëls vir munisipale rade het gelei tot 'n oorvloed kleiner partye, wat 'n fraksie van die stemme in 'n munisipaliteit kry en sodoende koningmakers word in die vorming van koalisies. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hierdie voorstel sal inbreuk maak op die regte van burgers om nuwe politieke partye te stig:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings