Nuus

Kieserregistrasie uiters traag


Listen Later

Die Verkiesingskommissie van Namibië sê die aanvullende registrasie van kiesers vir die plaaslike owerheidsverkiesings in November is traag maar vorder. Die kommissie se woordvoerder, De Wet Siluka, sê die registrasie sluit op 19 Augustus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings