Copps 94.1

Kinder Verkragtings Wek Groot Kommer


Listen Later

In Copps 94.1 kyk ons na die skok syfers van kinder verkragtings. Die afgelope twee weke alleen is 30 kinder verkragtings aangemeld met baie van die kinders onder 10 jarige ouderdom. In baie van hierdie gevalle het die kinders die verkragters geken of is dit 'n familie lid. In een voorval is 'n 26 jarige man aangekeer nadat hy sy 14 jarige suster verkrag het en sy swanger geword het. Ons gesels met Dalene Gous van die Phoenix Psychology Practice.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1