Preek Opnames

Kinderdiens - 12 Maart 2023


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Markus 8
Tema: Lewe op die kruispad: Wie sê JY is Jesus?

Jesus het baie lyding deurgemaak sodat ek en jy in Sy genade kan leef. In ander woorde: sodat ek en jy altyd kan weet:

a) Hy is lief vir ons, selfs al maak ons foute;
b) Hy is altyd by ons, in goeie en slegte tye;
c) Hy wil graag ons beste Vriend wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk