Preek Opnames

Kinderdiens - 27 Augustus 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 3)


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Matteus 7:21-23
Tema: Gehoorsaamheid in God se Koninkryk.

Jesus vra nie groot werke of baie geld nie, Hy vra net dat ons Hom moet KEN.
Hierin kyk ons bietjie die vraag, hoe kan ek Jesus beter leer ken?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk