Copps 94.1

Kindersterftes Asgevolg Van Ouers


Listen Later

'n Babameisie is dood nadat haar ouers volgens berigte onder die invloed van alkohol was. Nog 'n 3 jarige kind van Keetmanshoop is ook deur haar ma twee maal met 'n mes in die rug gesteek. Ons het gesels met Charlemaine Husselmann, die Program Bestuurder vir Geslag by Lifeline/Childline Namibië.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1