Klanktoets

Klanktoets: CheraLee gesels oor haar jongste enkelsnit, 'As Môre Kom'


Listen Later

“Die lewe is kort en die dag van môre is nié verseker nié.”

Dít is die boodskap wat plaaslike kunstenaar, CheraLee in haar splinternuwe enkelsnit, 'As Môre Kom', wil oordra. Dié liedjie en sy musiekvideo is onlangs vrygestel en OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met haar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KlanktoetsBy OFM